14 comments
You may like
Wanneer ek 50 000 followers het op tiktok gaan ek n giveaway doen. Jy moet net seker maak jy volg my op Tiktok, Instagram en Subscribe op my youtube kanaal. Sodra jy al daai gedoen het kom lewer komentaar hier met jou social name sodat wanneer ek die giveaway doen en n dame kies ek kan sien jy my op die die platforms volg đ¤ Jy gaan R1000 @ARC Store Gift Voucher van my af kry wat ek self vir jou koop , asook n hele boks grimering saam dit đ¤Š
elizabethnel_makeup
455
·1-18@PLOUISE , jy kan dit koop by @The Glow Club Studio 𩷠#makeuplook #plouise
elizabethnel_makeup
137
¡4d ago